Mariene Groot 5 toer teen halfprys!

Bederf jou familie hierdie Desember vakansie met ‘n opwindende Mariene Groot 5 avontuur rondom die Dyereiland ekosisteem vir slegs R650 p/p.

  • Staan ‘n kans om die Gansbaai haaie, walvisse, verskeie dolfyne, 60 000 robbe op Gyeser Rock en die bedreigde Afrika pikkewyne op Dyereiland te sien.
  • Besoek ook die African Penguin & Seabird Sanctuary om meer te leer oor pikkewyn rehabilitasie, dit is ingesluit in die prys.
  • Ons kan nie wag om jou mariene droom te laat waar word nie.
  • #MarineBig5 #DiscoverProtectEducate
Read more