Ons vier ons erfenis die maand!
Dyer Island Cruises is opgewonde om 'n eksklusiewe afslag van R540 aan alle Suid-Afrikaanse burgers aan te bied gedurende hierdie walvis seisoen. Hierdie unieke ervaring gee jou die kans om die Mariene Groot 5 te verken in die natuur. Voorwaar 'n onvergeetlike geleentheid om walvisse, haaie, dolfyne, robbe en die Afrika-pikkewyn te sien.
- Spaar R540 op ‘n Mariene Groot 5 Toer gedurende die skoolvakansie in walvis-seisoen.
- Besoek ook die African Penguin & Seabird Sanctuary verniet
- 21 – 29 September 2019
- Geldig vir Suid Afrikaanse burgers alleenlik
- T’s & V’s geld